Meer as net klere.
Langhoring is erfenis. Dis karakter. Dis Afrika.
Elke item word plaaslik vervaardig en gedruk met premium materiale. Ontwerp vir die moderne Afrikaan wat sy wortels eer – sonder kompromie op styl of gehalte.